Welkom by NG Kerk Stellenbosch-Wes se aanlynwinkel
Kaartjies tans beskikbaar vir ons Vrouedagfunksie 11 September 2026 asook die jaarlikse Potjiekos & Wynveiling 30 Oktober 2026.
Koop ‘n kaartjie aanlyn of by die Kerkkantoor
Kom kuier gerus saam met ons gemeente!
Gee ‘n donasie.
Tik die bedrag van jou keuse in en kliek op die ‘Donate Now’ knoppie.
Koop ‘n kaartjie aanlyn of by die Kerkkantoor.
Kontak gerus die Kerkkantoor by 021 886 5132 of stuur ‘n epos na kerkkantoor@stellenboschwes.co.za vir meer inligting.
KOOP KAARTJIES